Bobbejaanklouspeldekussing
Voorkoms
Bobbejaanklouspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cordifolium
|
Binomiale naam | |
Leucospermum cordifolium (Salisb. ex Knight) Fourc., 1932
| |
Sinonieme | |
|
Die bobbejaanklouspeldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kogelberg tot by Soetanysberg voor.
Galery
[wysig | wysig bron]-
'n Bos speldekussings in die veld. Helderberg Natuurreservaat, Suid-Afrika
-
Blomme in Tresco Abbey Gardens, Scilly-eilande (VK) afgeneem.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Leucospermum cordifolium. |
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Protea Atlas
- REDLIST Sanbi
- PlantzAfrica
- Plants of the World Online