Bokkie Gerber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bokkie Gerber
Gebore24 Mei 1953
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepJoernalis, redakteurs
Bekend virRedakteur van Rapport

Bokkie JJ Gerber (1953-) is 'n Afrikaanse joernalis en redakteur. Gerber het op 1 Junie 1979 as lid van die Kaapse redaksie by die Afrikaanse Sondagkoerant, die Rapport begin werk. Hy was onder meer twaalf jaar lank Rapport se sportredakteur en was die senior adjunk-redakteur tussen 2007 en 2009. In 2009 het hy die stigtersredakteur van Sport24 geword toe Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport se sportafdelings saamgesmelt het. In 2011 word hy as die redakteur van Rapport aangestel (as opvolger van Liza Albrecht) en dien in die posisie tot sy uittrede in Mei 2013.[1] Waldimar Pelser het die leisels by hom oorgeneem.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]