Borðoy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stamp FR 353 of Postverk Føroya (issued: 25 May 1999; photo: Per á Hædd)
Stamp FR 353 of Postverk Føroya (issued: 25 May 1999; photo: Per á Hædd)
Location within the Faroe Islands
Location within the Faroe Islands
Staat Denemarke
Constituent country Faroëreilande
Oppervlak
 - Eiland
Bevolking (7-2017)
 - Eiland 5 149[1]
 - Digtheid
Skakelkode(s) 298

Borðoy (Deens: Bordø) is 'n eiland in die noordooste van die Faroëreilande. Sy naam beteken "landpunt eiland".[2] Daar is agt nedersettings: Klaksvík (die tweede grootste dorp in die Faroëreilande), Norðoyri, Ánir, Árnafjørður, Strond, Norðtoftir, Depil en Norðdepil.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Háfjall (647m, links) en Hálgafelli (503m, regs) op die eiland van Borđoy.

Daar is ook drie verlate nedersettings: Skálatoftir, Múli en Fossá, al in die noorde. Múli was een van die mees afgeleë nedersettings in die Faroëreilande – tot 1989 was daar geen pad skakel nie, voor dit moes goedere in gebring word via helikopter of boot. Die laaste mense het die nedersetting in 1994 verlaat.

'n Klaksvík museum het die Fossá gebied in 1969 gekoop met die plan om dit om te skep in 'n tipiese Faroese Middeleeuse dorp, maar die plan het nooit tot stand gekom nie.

Belangrike Voël Gebied[wysig | wysig bron]

Die noordlike en suidoostelike landpunte van die eiland is geïdentifiseer as 'n Belangrike Voël Gebied deur BirdLife Internasional as gevolg van hul betekenis as 'n broeigrond vir seevoëls, veral die Europese stormswael (250 pare) en swartseekoet (200 pare).[3]

Berge[wysig | wysig bron]

Die eiland het vyf berge: Lokki (755 m), Háfjall (647 m), Borðoyarnes (392 m), Depilsknúkur (680 m), en Hálgafelli (503 m).

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Statistical Database
  2. en.m.wiktionary.org
  3. BirdLife International. (2012). Important Bird Areas factsheet: Bordoy. Downloaded from Archived copy. URL besoek op 2013-11-13. on 2012-02-22.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]