Brendon Hartley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brendon Hartley
Brendon Hartley in 2015
Brendon Hartley in 2015
Geboortedatum 10 November 1989 (1989-11-10) (31 jaar oud)
Geboorteplek Palmerston North, Nieu-Seeland
Nasionaliteit Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelander
Aktiewe jare 2017–
Motornommer 28
Inskrywings 25 (25 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 4
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2017 Verenigde State Grand Prix
Laaste inskrywing 2018 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2018
Verlede jaar plek 19de (4 punte)

Brendon Hartley (gebore 10 November 1989) is 'n Nieu-Seelandse professionele renjaer wat in 2017 en 2018 vir die Scuderia Toro Rosso-Hondaspan in Formule 1 gejaag het. Hy is sedertdien 'n renjaer in die 24 uur van Le Mans.