Gaan na inhoud

Skurwepadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bufonidae)

Skurwepadda is die gewone naam vir sekere spesies van paddas (orde Anura), veral die familie Bufonidae, wat deur 'n droë, leeragtige vel, kort bene, en groot knoppe wat die parotiskliere bedek, gekenmerk word. Skurwepaddas vorm nie 'n taksonomiese indeling nie, maar is eerder 'n volkstaksonomie wat paddas wat met droër, harder velle en meer terrestriële habitatte geassosieer word, groepeer.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]