Charlize Berg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charlize Berg
Geboorte10 April 1992 (1992-04-10) (27 jaar oud)
Centurion
Beroep(e)Sangeres
Genre(s)Popmusiek
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare2006 – nou[1]
EtiketteSelect Music, Universal
InvloedeLeona Lewis, Mariah Carey and Christina Aguilera[1]
Webwerfwww.charlizeberg.co.za
Last.fmCharlize Berg
Portal.svg Musiekportaal

Charlize Berg, gebore op 10 April 1992 in Centurion, is 'n Afrikaanse sangeres wat van kleins af begin sing het.[1] Tussen 2008 en 2009 tree sy saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Kevin Leo op. Hulle neem hulle eerste album, Sentimental, saam op. In 2010 teken sy 'n platekontrak met Select Music en in 2011 word haar eerste solo-album, Charlize Berg vrygestel. In 2012 word sy genomineer vir 'n SAMA-prys.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Charlize Berg (2011)
  • 'n Spesiale Aand met Charlize Berg (2013)
  • As Jy Weet Dis Liefde (2016)

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 "Biography: Charlize Berg". Muzikum. Besoek op 24 Maart 2017.  line feed character in |title= at position 12 (help)
  2. "Charlize Berg on Last.fm". Last.fm. Besoek op 24 Maart 2017. 

Musiekvideo's[wysig | wysig bron]