Chen Xinhua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Chen Xinhua (gebore 30 Januarie 1960) is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler. Hy is oorspronklik van China, maar het in 1990 Engelse burgerskap verkry. Van 1978 tot 1992 het hy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen. Hy is ook die wenner van die Wêreldbeker-toernooi in 1985.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]