Chinese Standaardtyd
Voorkoms
Chinese Standaardtyd (CST) is 'n tydsone wat gelykstaande aan UTC+08:00 is.
Dit word gebruik in die Volksrepubliek China (inklusief vastelandse China, Macau en Hongkong).
Ook
[wysig | wysig bron]- Maleisiese Standaardtyd (MST) of Maleisië-tyd (MYT)
- Filippynse Standaardtyd (FST)
- Republiek Chinatyd (RST)/Taiwantyd
- Singapoerse Standaardtyd (SST)