Chris Petrovski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chris Petrovski
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Petrovski is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All Cheerleaders Die (2013), Coldwater (2013), en Breaking Brooklyn (2018), en in die televisiereeks Madam Secretary (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: All Cheerleaders Die
  • 2013: Coldwater
  • 2013: An Easter Bunny Puppy
  • 2016: Tourbillon
  • 2017: Sable
  • 2018: Breaking Brooklyn
  • 2018: Paradise City
  • 2018: Catching Up
  • Turned Out

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Madam Secretary
  • 2016: In the Moment

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]