Christian Political Movement

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christian Political Movement
CPM
Leier Brian Lonwabo Mahlati
Gestig 2014
Ideologie Christelik demokraties
Webblad www.cpmsa.org.za

Die Christian Political Movement (CPM) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party onder leiding van Brian Lonwabo Mahlati, die stigter van die New Life Family Bible Church, gebaseer in Mdantsane.

Dit is in 2014 gestig (en amptelik by die Onafhanklike Verkiesingskommissie in 2018 geregistreer) deur 'n groep pastore en leiers van talle Suid-Afrikaanse kerke.[1]

Die party het die 2019 algemene verkiesing betwis, en Mahlati het gesê dat hy vol vertroue was dat die party sou wen.[2] Die party het geen setels gewen nie.

Verkiesingsresultate[wysig | wysig bron]

Nasionale verkiesings[wysig | wysig bron]

Verkiesing Stemme % Setels
2019[3] 4 980 0,03 0

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.