Christo van Rensburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Christo van Rensburg (1938–2018) was 'n Suid-Afrikaanse geleerde, taalkundige en skrywer.

Die omvang van sy invloed op navorsingsbelangstelling in Afrikaans kan moeilik gepeil word.[1]

In die Afrikaanse taalkunde was hy een van die baanbrekers wat die taalkundige waarde van taalvariëteite vir die omvattende studie van Afrikaans erken en daadwerklik ondersoek het.[2]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. https://www.litnet.co.za/christo-van-rensburg-1938-2018/
  2. https://www.litnet.co.za/christo-van-rensburg-1938-2018/