Christopher Jones (akteur, gebore 1982)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christopher Jones
Geboortenaam Christopher Michael Jones
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Jones (gebore 4 Februarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forrest Gump (1994), This World, Then the Fireworks (1997), You Got Served (2004), en Big Momma's House 2 (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Forrest Gump
  • 1997: This World, Then the Fireworks
  • 2004: You Got Served
  • 2006: Big Momma's House 2
  • 2012: No Vacancy
  • 2012: Battlefield America

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Nathan Dixon

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]