Churchil Naudé
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Churchil Naudé is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymer en digter van Mitchells Plain wat skerp sosiale kommentaar lewer in Kaapse Afrikaans.[1] Hy het twee albums en een digbundel vrygestel.[2]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Kroeskop vol geraas (2015)
- Kroesifaaid (2018)
Publikasies
[wysig | wysig bron]- Drol innie drinkwater (2020)