Club Deportivo Lugo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
CD Lugo
Volledige naam Club Deportivo Lugo
Opgerig 1953
Stadion Estadio Anxo Carro
Kapasiteit 6 800
Voorsitter José Bouso
Afrigter Quique Setién
Kompetisie Segunda División

Club Deportivo Lugo is 'n sokkerklub in die Spaanse liga geleë in Lugo (Galicië). Dit is gestig in 1953 deur die samesmelting van Ximnástica Lucense en Club Deportivo Polvorín. Die Lugo's speel hul tuiswedstryde op Anxo Carro Stadion wat in 1974 geopen is.

Ligaposisies[wysig]

Seisoen Liga Posisie
2006/07 Segunda División - B 9de
2007/08 Segunda División - B 7de
2008/09 Segunda División - B 8ste
2009/10 Segunda División - B 7de
2010/11 Segunda División - B 1ste
2011/12 Segunda División - B 3de