Compatriots of South Africa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Compatriots of South Africa
CSA
Leier Cheslin Felix
Gestig 2018
Webblad compatriotsofsouthafrica.com

Die Compatriots of South Africa (CSA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat op die bruin mense in Suid-Afrika fokus, met die titel "Die Manifes van die Vergete Mense van Suid-Afrika".[1]

Die party ondersteun onteiening van grond sonder vergoeding vir die afstammelinge van die Khoi, San, Griekwa en Boesmans.[2]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate[wysig | wysig bron]

Nasionale verkiesings[wysig | wysig bron]

Verkiesing Stemme % Setels
2019[3] 3 406 0,02 0

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Davis, Rebecca. "2019 ELECTIONS: The crib-sheet to the political parties contesting the 2019 polls, Part One". Daily Maverick (in Engels). Besoek op 2019-04-18. 
  2. "New party stands for 'forgotten people". HeraldLIVE (in Engels). Besoek op 2019-04-19. 
  3. (en) = IEC "NPEDashboard" Check |url= value (help). Besoek op 11 Mei 2019. 
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.