Connie Needham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Connie Needham
Geboortenaam Connie Marie Bowen
Geboorte 5 Desember 1959 (1959-12-05) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Connie Needham (gebore 5 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Eight Is Enough (1977), Fame (1982), en Ellen (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: Eight Is Enough
  • 1982: Fame
  • 1994: Ellen

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]