Cybatar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cybatar
Cybatar.png
Tipe Aanlyndienste
Gestig Oktober 2014
StigterPhiwa Nkambule
Hoofkantoor Pretoria, Suid-Afrika
Webwerfhttp://cybatar.com/

Cybatar is 'n tegnologiemaatskappy wat sy hoofkwartier in Pretoria, Suid-Afrika het.[1] Die maatskappy is in Oktober 2014 deur Phiwa Nkambule as 'n sosiale netwerk gestig.[2] Dit het sedertdien begin om ander entrepreneurs te befonds en nuwe besighede te ontwikkel.[3]

In 2015 het die maatskappy Afrika se eerste brandstof-afleweringnetwerk aangekondig.[4][5] In 2016 het hulle met 'n veldtog om gehoorbefondsing (crowdfunding) in te samel van stapel gestuur om studente met studieskuld te help.[6][7][8]

Verwysings[wysig | wysig bron]