Dara Ó Briain
Voorkoms
Dara Ó Briain | |
---|---|
Ó Briain in 2011 | |
Gebore | 4 Februarie 1972 Bray, County Wicklow, Ierland |
Nasionaliteit | Ierland |
Beroep | Komediant |
Eggenoot | Susan Ó Briain (2006) |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Dara Ó Briain (gebore 4 Februarie 1972)[1] is 'n Ierse komediant wat in Ierland en in die Verenigde Koninkryk werk.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Ó Briain was gebore in 1972 in Bray, County Wicklow.[2]
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Ó Briain is getroud met Susan, 'n chirurg, in 2006;[3] hulle woon in Wes-Londen met hul twee kinders.[4]
DVDs
[wysig | wysig bron]- Live at the Theatre Royal (2006)
- Dara Ó Briain Talks Funny – Live in London ("You Had To Be There") (2008)
- This Is the Show (2010)
- Craic Dealer (2012)
- Crowd Tickler (2015)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Birthdays and anniversaries". The Sunday Times (in Engels). 4 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2018. Besoek op 19 Junie 2018.
- ↑ Lynott, Laura (14 Augustus 2016). "Comedian and presenter Dara O'Briain says he will not force Irishness on his children". Irish Mail.
- ↑ "Interview: Dara Ó Briain tells Andrew Pettie that Mock the Week doesn't discriminate against women". The Daily Telegraph (in Engels). London. 2 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2019. Besoek op 1 Mei 2010.
- ↑ Dugan, Emily (15 April 2012). "Dara Ó Briain: Can nothing stop this man's takeover of our TV screens?". The Independent (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiquote het aanhalings in verband met Dara Ó Briain |