David Lagercrantz
Voorkoms
David Lagercrantz | |
---|---|
Lagercrantz in 2012 | |
Nasionaliteit | Swede |
Beroep | Skrywer |
David Lagercrantz (gebore op 4 September 1962) is 'n bekroonde Sweedse skrywer en misdaadjoernalis. Hy is die skrywer van Fall of Man in Wilmslow(2015)-'n roman wat geïnspireer is deur die lewe en dood van Alan Turing; en ook mede-skrywer van die outobiografie I Am Zlatan Ibrahimović.[1][2] Hy is ook 'n raadslid van die Sweedse komponent van die internasionale assosiasie van skrywers naamlik PEN, wat in 1921 in Londen gestig is.[3]
Werke
[wysig | wysig bron]Nie-Fiksie
[wysig | wysig bron]- I am Zlatan Ibrahimović
Fiksie
[wysig | wysig bron]- Fall of Man in Wilmslow
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Inligting bekom vanaf sy boek The Girl in the Spider's Web , wat 'n voortsetting is van Stieg Larsson se Millennium Reeks.
- ↑ The Girl in the Spider's Web is vertaal na Engels vanuit Sweeds deur George Goulding
- ↑ https://pen-international.org.Opgespoor[dooie skakel] op 08-04-2019