Skat (ster)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skat
| ||||
Skat se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Bayer-naam | Delta Aquarii | |||
Spektraaltipe | A3 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h 54m 39.0125s[2] | |||
Deklinasie | -15° 49′ 14.953″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 3,25[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,068[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,172[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2[4] | |||
Radius (R☉) | 2,4[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 26[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 0,3 miljard[5] | |||
Temperatuur (K) | 9 000[6] | |||
Ander name | ||||
Skat, Scheat, 76 Aquarii, BD-16 6173, FK5 866, HD 216627, HIP 113136, HR 8709, SAO 165375.[7] | ||||
|
Skat (ook bekend as Delta Aquarii of δ Aqr) is die derde helderste ster in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius) en het ’n skynbare magnitude van 3,3.[3] Dit kan dus met die blote oog gesien word. Dit is sowat 160 ligjare van die Son af geleë.[2]
Eienskappe
[wysig | wysig bron]Skat het ’n sterreklassifikasie van A3 V,[1] en dus ’n massa van sowat twee keer en ’n radius van 2,4 keer dié van die Son.[4] Die helderheid van sy buitenste atmosfeer af is 26 keer die Son s’n,[4] met ’n effektiewe temperatuur van sowat 9 000 K.[6] Dit gee dit die kenmerkende wit skynsel van ’n A-tipe ster. Dit draai teen ’n relatiewe hoë snelheid: sowat 81 km/s−1.[8]
Skat is versigtig waargeneem om te sien of dit ’n metgesel het, maar niks is gevind nie.[5] Dit het ook nie ’n sterk infrarooistraling wat kan dui op die teenwoordigheid van materiaal wat om die ster sirkel nie.[9] Die ster is moontlik lid van die Groot Beer- bewegende groep,[10] wat ’n geraamde ouderdom van 500 miljoen jaar het.[11]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Houk, Nancy (1979), Michigan catalogue of two-dimensional spectral types for the HD stars, 4, Ann Arbor, Michigan: Dept. of Astronomy, University of Michigan, Bibcode: 1988MSS...C04....0H
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Van Leeuwen, F. (November 2007), "Validation of the new Hipparcos reduction", Astronomy and Astrophysics 474 (2): 653–664, doi:10.1051/0004-6361:20078357, Bibcode: 2007A&A...474..653V
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 Celis S., L. (Oktober 1975), "Photoelectric photometry of late-type variable stars", Astronomy and Astrophysics Supplement Series 22: 9–17, Bibcode: 1975A&AS...22....9C
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 Malagnini, M. L.; Morossi, C. (November 1990), "Accurate absolute luminosities, effective temperatures, radii, masses and surface gravities for a selected sample of field stars", Astronomy and Astrophysics Supplement Series 85 (3): 1015–1019, Bibcode: 1990A&AS...85.1015M
- ↑ 5,0 5,1 Ehrenreich, D. et al. (November 2010), "Deep infrared imaging of close companions to austral A- and F-type stars", Astronomy and Astrophysics 523: A73, doi:10.1051/0004-6361/201014763, Bibcode: 2010A&A...523A..73E
- ↑ 6,0 6,1 Hill, G. M. (Februarie 1995), "Compositional differences among the A-type stars. 2: Spectrum synthesis up to V sin i = 110 km/s", Astronomy and Astrophysics 294 (2): 536–546, Bibcode: 1995A&A...294..536H
- ↑ "del Aqr -- Star", SIMBAD (Centre de Données astronomiques de Strasbourg), http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=Delta+Aquarii, besoek op 2012-01-30
- ↑ Royer, F.; Zorec, J.; Gómez, A. E. (Februarie 2007), "Rotational velocities of A-type stars. III. Velocity distributions", Astronomy and Astrophysics 463 (2): 671–682, doi:10.1051/0004-6361:20065224, Bibcode: 2007A&A...463..671R
- ↑ Su, K. Y. L. et al. (Desember 2006), "Debris Disk Evolution around A Stars", The Astrophysical Journal 653 (1): 675–689, doi:10.1086/508649, Bibcode: 2006ApJ...653..675S
- ↑ King, Jeremy R. et al. (April 2003), "Stellar Kinematic Groups. II. A Reexamination of the Membership, Activity, and Age of the Ursa Major Group", The Astronomical Journal 125 (4): 1980–2017, doi:10.1086/368241, Bibcode: 2003AJ....125.1980K
- ↑ Monier, R. (November 2005), "Abundances of a sample of A and F-type dwarf members of the Ursa Major Group", Astronomy and Astrophysics 442 (2): 563–566, doi:10.1051/0004-6361:20053222, Bibcode: 2005A&A...442..563M
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Image Delta Aquarii Aladin image viewer
- Skat (ster) op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia