Die A tot Z van klassieke musiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die A tot Z van klassieke musiek
OuteurKoos Human
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
OnderwerpMusiek
GenreNaslaan
UitgewerHuman & Rousseau
Uitgegee1 Junie 2005
MediumHardeband
ISBN9780798145138
Letterkunde-portaal

Die A tot Z van klassieke musiek is 'n naslaanwerk oor klassieke musiek wat deur Koos Human geskryf is. Die eerste uitgawe is op 1 Junie 2005 deur Human & Rousseau uitgegee. Dit is die enigste omvattende gids van klassieke musiek in Afrikaans.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]