Die vlugteling
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Die Vlugteling)
Die Vlugteling | |
---|---|
Regisseur | Gordon Vorster |
Produksieleier | SA Rolprentproduksies |
Draaiboek | Gordon Vorster (draaiboek) |
Met | Johann van Heerden, Dick van der Merwe, Wena Naudé, Gert van den Bergh e.a. |
Musiek deur | Edward Howes, Peter Wilson |
Kinematografie | Raymond Hancock |
Uitgereik | 1960 |
Speeltyd | 81 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die Vlugteling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 deur SA Rolprentproduksies uitgereik is.
Genre
[wysig | wysig bron]Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]Die hoofspelers is onder andere Johann van Heerden, Dick van der Merwe, Wena Naudé en Gert van den Bergh.
Storielyn
[wysig | wysig bron]’n Man vermoor ’n polisieman en gaan skuil op ’n plaas, waar hy voorgee hy is die blinde boer se verlore seun. Hy pers die familie af om stil te bly. Hy probeer ’n nuwe blaadjie omslaan, maar dan ontsnap sy vriende uit die plaaslike tronk en dwing hom om aan ’n bankroof deel te neem.