Die hele dorp weet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die Hele Dorp Weet
Regisseur Kappie Botha
Draaiboek Santie Groskopf
Verspreider Carfo
Uitgereik 1961
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Opgevolg deur Soekie
IMDb-profiel

Die Hele Dorp Weet is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1961 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op 'n gelyknamige boek deur Santie Groskopf.

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is ’n drama.

Storielyn[wysig | wysig bron]

Dit handel oor ’n meisie wat ’n soektog na haar pa onderneem nadat haar ouers besluit het om te skei. Dit fokus op die vernietigende uitwerking van egskeiding op ’n gesin. Die prent is in 1975 deur Constantia Films herfilm onder die naam Soekie.

Sien ook[wysig | wysig bron]