Dirk Balfoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dirk Balfoort (1858 tot 1921) was 'n Nederlander wat in 1890 in Pretoria, Suid-Afrika aangekom het. Hy word regisseur en later direkteur van die rederykerskamer Onze Taal. Hy was ook 'n komponis en direkteur van die Hollandsche Mannekoor, vir wie hy ‘n sangstuk, getitel Liever dood dan onderworpen gekomponeer het. Hy het 'n besondere bydrae tot die kultuurlewe van Pretoria in die negentigerjare van die 19de eeu gelewer.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • 1980, Afrikaanse kultuuralmanak, Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge