Gaan na inhoud

Dorethea van der Merwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dorethea van der Merwe was die eerste blanke vrou wat in Suid-Afrika gehang is nadat sy die doodstraf opgelê is. Sy is in 1918 in die Transvaal tereggestel vir die moord op Louis Tumpowski.

Sien ook

[wysig | wysig bron]