Dornier Do 17
Voorkoms
Dornier Do 17 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Dornier Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | 1934 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | 2 139 |
Die Dornier Do 17 was 'n ligte tweemotorige bomwerper wat die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in 1934 voltooi.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bramo Fafnir 323P stermotors |
Kraglewering per motor | 1 000 perdekrag |
Vlerkspan | 18,00 m |
Lengte | 15,79 m |
Hoogte | 4,56 m |
Normale opstygmassa | 8 560 kg |
Maks. snelheid | 360 km/h op 4 000 m |
Operasionele hoogte | 7 000 m |
Togafstand met 500 kg bom aanboord en ekstra brandstoftenks |
1 160 km |
Bewapening | Ses 7,9 mm MG 15 masjiengewere, een 7,9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk |
Bomvrag | 1 000 kg in bomlaai |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012. ISBN 978-0-7537-2172-8