Doug Young (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Doug Young
Geboortenaam Douglas Hiram Young
Geboorte (1919-12-21)21 Desember 1919
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 7 Januarie 2018 (op 98)
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1946–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Doug Young (21 Desember 1919 – 7 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Huckleberry Hound Show (1958), Quick Draw McGraw (1959), The Yogi Bear Show (1961), en Jonny Quest (1964).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: The Huckleberry Hound Show
  • 1959: Quick Draw McGraw
  • 1961: The Yogi Bear Show
  • 1964: Jonny Quest
  • 1964: The Magilla Gorilla Show
  • 1964: The Peter Potamus Show
  • 1966: A Laurel and Hardy Cartoon
  • 2018: Sky Rat

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1988: Animal Follies

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]