Gaan na inhoud

Douglas C-47 Skytrain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Douglas C-47 Skytrain
Tipe Vragvliegtuig en bomwerper
Vervaardiger Douglas Aircraft Company
Nooiensvlug 17 Desember 1935
Bekendstelling 1936
Vervaardig 1936–1942, 1950
Aantal gebou 10 174
Eenheidskoste VS$ 79 500 (in 1935)[1]

Die Douglas C-47 Skytrain is 'n vliegtuig wat gebaseer is op die Douglas DC-3 en vervaardig is vir die militêre mark gedurende en na die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die Berlynse Lugbrug.

Tegniese besonderhede

[wysig | wysig bron]
Besonderhede van die Douglas C-53C Skytrooper:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Pratt & Whitney R-1890-92 Twin Wasp stermotors
Kraglewering per motor 1 200 perdekrag
Vlerkspan 28,96 m
Lengte 19,65 m
Hoogte 5,166 m
Maks. opstygmassa 13 290 kg
Maks. snelheid 338 km/h op 2 682 m
Operasionele hoogte 7 346m
Normale togafstand 2 173 km
Bewapening Geen masjiengewere nie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Rumerman, Judy. "The Douglas DC-3." Geargiveer 6 Augustus 2004 op Wayback Machine U.S. Centennial of Flight Commission, 2003. Besoek: 12 Maart 2012.