Dupleksdruk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Onder dupleksdruk word verstaan dat die drukker of masjien albei kante van die papier outomaties kan bedruk. Met ander woorde die drukker draai ook die papier self om nadat die een kant bedruk is om ook die anderkant te kan bedruk. Instellings maak dit moontlik om die tweede bladsy op verskillende maniere te bedruk - of ten minste in watter rigting.
Dupleks druk bespaar nie net papier nie, maar ook sal die uitdruk slegs half so groot (dik) wees. Dus is dit baie meer ekonomies om dit so te druk. Baie Dupleksdrukkers het ook al 'n boek-samestellingdruk-moontlikheid waar die drukker 'n aantal (A4) blaaie outomaties in die spesifieke orde dring en druk, sodat 'n kompleet uitdruk 'n (A5) boekie sal gee indien die hele pak slegs in die middel gevou word en daarna met krammetjies in die middel ingedruk word. Soortgelyk aan 'n (A5) skoolboek.