Dwaalkoeël
Voorkoms
'n Dwaalkoeël is 'n koeël wat nie sy bedoelde teiken tref nie. Dwaalkoeëls word gewoonlik veroorsaak deur kruisgeskut (oor en weer geskietery) of die afvuur van wapens tydens feestelikhede. Dwaalkoeëls is uiters gevaarlik en kan mense en diere noodlottig wond.
Verdere leeswerk
[wysig | wysig bron]- Dwaalkoeëls: SAP vat 35 R1-gewere, Beeld, 9 November 1993.
- Al meer kinders sterf weens geweld, sê Rooi Kruis arts, Die Burger, 3 Januarie 1996.