Ekklesiologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ekklesiologie is die teologies-wetenskaplike bestudering van die geskiedenis en die orde (regering) van die kerk.

Ekklesiologie kan in twee dele onderverdeel word:[1]

  1. die normatiewe begrip van die kerk
  2. die studie van die historiese manifestasies van die kerk.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. James Nieman, Roger Haight SJ in: Explorations in Ecclesiology and Ethnography, Wm. B. Eerdmans Publishing, 2012 ISBN 0-8028-6864-9, ISBN 978-0-8028-6864-0 bls. 10