Elizabeth Rogers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elizabeth Rogers
Geboortenaam Betty Jayne Rogers
Geboorte (1934-05-18)18 Mei 1934
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 6 November 2004 (op 70)
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Rogers (18 Mei 1934 – 6 November 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), Grand Theft Auto (1977), en An Officer and a Gentleman (1982), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: The Towering Inferno
  • 1977: Grand Theft Auto
  • 1982: An Officer and a Gentleman

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1966: Star Trek

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]