Emissiwiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grofsmede werk met yster sodra dit warm genoeg is om duidelik sigbare hitte uit te straal.

Die emissiwiteit van die oppervlak van 'n materiaal is sy doeltreffendheid waarmee dit energie afgee in die vorm van stralingsenergie. Termiese straling is lig, maar vir voorwerpe naby aan kamertemperatuur is hierdie lig infrarooi en is dit nie sigbaar nie.

Die simbool wat gebruik word vir emissiwiteit is epsilon ( of ε).

Kyk ook[wysig | wysig bron]