Stefan–Boltzmann

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Stefan–Boltzmann vergelyking gee die verwantskap tussen die helderheid L van 'n voorwerp en die temperatuur T daarvan:

L\ \alpha\ A T^4

Dit word toegepas op 'n swart liggaam ('n geïdealiseerde voorwerp wat perfek ondeursigtig is en nie weerkaats nie) gee die waarde vir helderheid vir 'n swart liggaam:

L = \sigma A T^4

Sien ook[wysig]