Emmanuel Kabongo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emmanuel Kabongo
Emmanuel Kabongo.png
Gebore25 Desember 1986 (1986-12-25) (34 jaar oud)
NasionaliteitKanadees
BeroepAkteur, vervaardiger, en skrywer
Jare aktief2009–nou

Emmanuel Kabongo (gebore 25 Desember 1986) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii (2014) en Brown Girl Begins (2017), en in die televisiereekse Teenagers (2014) en 21 Thunder (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: The Asylum
  • 2011: Night Express
  • 2014: Pompeii
  • 2017: Brown Girl Begins

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Teenagers
  • 2014: Defiance: The Lost Ones
  • 2017: 21 Thunder
  • 2017: Frankie Drake Mysteries
  • 2018: Evolve: Year Zero
  • 2018: Kristal Clear
  • 2018: Darken: Before the Dark

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]