Episikloïed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In meetkunde is 'n episikloïed is 'n vlak kromme geteken deur die pad van 'n punt op 'n sirkel af te trek — genaamd 'n episilus — wat om 'n vaste sirkel rol sonder om te gly. Dit is 'n besondere soort roulette.

Episikloïed met n=1,2,3,4

'n Episikloïed met n − 1 punte word gegee deur die parametriese vergelykings

Die episikloïed is 'n spesiale soort epitrogoïed.

'n Episikloïed met een punt is 'n kardioïed.

'n Episikloïed en die evoluut daarvan is soortgelyk.[1]

Kyk ook[wysig | wysig bron]