Euler se bewegingswette

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In klassieke meganika, is Euler se bewegingswette bewegingsvergelykings wat Newton se bewegingswette vir punt partikels uitbrei vir starre liggaam-beweging.[1] Hulle is geformuleer deur Leonhard Euler, meer as 50 jaar na Isaac Newton sy wette geformuleer het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. McGill and King (1995). Engineering Mechanics, An Introduction to Dynamics (3rd uitg.). PWS Publishing Company. ISBN 0-534-93399-8.