Europese Tafeltenniskampioenskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Europese Tafeltenniskampioenskap is 'n internasionale tafeltenniskompetisie vir die nasionale spanne van die lidverenigings van die Europese Tafeltennisunie (ETTU). Die kompetisie is die eerste keer in 1958 gehou, waarna die ETTU die Europese Kampioenskap elke twee jaar in ewegenommerde jare gehou het. Vanaf 2002 het hulle oorgeskakel na onewe jare, en vanaf 2007 word die kompetisie jaarliks gehou.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. European Championships archive”. URL besoek op 14 Maart 2017.