Fins-Wolgaïese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fins-Wolgaïs
Geografiese
verspreiding:
Noordelike Fennoskandia, Baltiese state, Suidwes en Suidoos-Rusland
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies[1]
   Fins-Wolgaïs
Onderafdelings:
ISO 639-2: fiu

Die Fins-Wolgaïese tale is 'n subgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat van Fins-Permies weggebreek het in ongeveer 2000 v.C. Dit bestaan uit die Fins-Samiese en Wolgaïese tale. [2] [3]

Verwysings[wysig]

  1. Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045
  2. Differentiation of Uralic languages over time
  3. Encyclopedia of the Languages of Europe