Floruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Floruit (IFA: ˈflɔərjʉ.ɪt, afgekort fl. of soms flor.), is ’n Latynse woord wat "hy het floreer" beteken. Dit dui die tydperk aan waarin iemand gelewe het of aktief was. In Afrikaans kan die woord as 'n selfstandige naamwoord gebruik word om die tydperk aan te dui wanneer iemand "floreer" het.[1]

Bron[wysig | wysig bron]

Floruit is die 3de persoon perfektum van die Latynse werkwoord floreo: "om te bot, blom", van die Latynse selfstandige naamwoord flos, floris, "’n blom".[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (2012) “floruit, n.”. Oxford English Dictionary. Besoek op 18 Julie 2012.
  2. Cassell se Latynse Woordeboek