Free Pascal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Free Pascal
Kort opsomming van die logo.
FPC Command Line.PNG

Ontwikkelaar Florian Klämpfl & Vrywiligers
Bedryfstelsel Cross-platform
Kategorie Kompileerder
Lisensie GNU General Public License
Webblad www.freepascal.org
Die Free Pascal IDE vir Linux. Die rekenaar was opgestel om gebruik te word in 2002 se Nasionale Olimpiade vir Informatika, China

Free Pascal (of FPK Pascal of selfs FPC) is 'n gratis oopbron Pascal kompileerder.

Inleiding[wysig]

Free Pascal is 'n 32/64bis kompileerder wat verskillende argitekture ondersteun. Die kompileerder is gebaseer op die Borland Pascal dialek, Turbo Pascal en die Delphi programmerings taal.

Free Pascal was eers FPK Pascal genoem weens die voorletters van die oorspronklike ontwikkelaar, Florian Paul Klämpfl. FPK Pascal het nooit bekend gestaan as "Free Pascal Kompiler" nie. Om "Compiler" met 'n K te skryf was ongewoon in Duitsland. So om verwarring te vermy was die naam van die projek in 1997 verander na Free Pascal Compiler (FPC).

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is aanvanklik saamgestel deur die Engelse weergawe van Wikipedia te gebruik as 'n beginpunt.