Freestyle Script

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Freestyle Script

Freestyle Script is 'n font, ontwerp deur Martin Wait in 1981. Die vetgedrukte weergawe van Freestyle Script is ontwerp in 1986. Die uitgewers van hierdie font is Adobe, ITC en Letraset. Freestyle Script het 4 weergawes: Regular, Bold, SH Reg Alt, en SB Reg Alt.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Freestyle Script Font Family". Fonts.com. Besoek op 3 April 2018.