Die Britse kusvaarder MV Frontier II het op 7 April1938 tussen Shixinipunt en die mond van die Qhorharivier in die destydse Galekaland (Transkei, Oos-Kaap) gestrand. Die skip van 163 ton is in 1921 in Duitsland gebou en was onder bevel van kapt. Plough.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.