Fuchsia (Crayolakleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#C154C1
'n Fuchsiablom

Die kleur Fuchsia is 'n ligpers pigment, vernoem na die kleur van Fuchsia blomme.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word Fuchsia as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #C154C1
RGB-kleurmodel (193, 84, 193)
CMYK (24, 87, 24, 0)
HSV (300°, 67%, 72%)

Sien ook[wysig | wysig bron]