Gabriel van Dievoet
Voorkoms
Gabriel van Dievoet | |
---|---|
Gebore | Brussel, België | 12 April 1875
Sterf | 17 November 1934 (op 59) Saint-Gilles, Brussel, België |
Nasionaliteit | België |
Veld | Skildery, versiering, Sgraffito |
Beweging | Jugendstil |
Gabriël van Dievoet, gebore in Brussel (1875-1934) was 'n skilder en decorateur Art Nouveau.
Hy was die broer van argitek Henri van Dievoet. Hy is 'n afstammeling van die beeldhouer Peter van Dievoet.