Gebruiker:AGrobler
Voorkoms
en-4 | This user speaks English at a near-native level. |
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
Huidiglik besig met
[wysig | wysig bron]Ek is huidiglik besig met die baie sport (soos Rugby en Formule Een) bladsye. Dit interesseer my en ek gaan kyk hoe volledig ek dit kan maak. Ek doen hoofsaaklik die vertaling van die Engelse weergawes af.
- 2009 Formule Een-seisoen en verwante artikels.
- Kimi Raikkonen
- Heinrich Brussow
- Kategorie:Suid-Afrikaanse banke - Ek wil Nedbank, Standard Bank en FNB voltooi. Ek sien ABSA benodig ook 'n paar additionele inligting.
Hulpvolle webwerwe
[wysig | wysig bron]- ISO Standard - English country names and code elements
- Twee letters: Soos bv. 'ZA' vir Suid-Afrika
Kontak my
[wysig | wysig bron]Hier.