Gebruiker:Daniel de Koning

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Status: Aktief
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.
fr-1 Cette personne peut contribuer avec un niveau élémentaire de français.
Male.svg Hierdie gebruiker is manlik.

Haai. Ekke is Daniel. Ek is redelik nuut in die ding, so laat maar vir my 'n boodskap op my besprekingsbladsy as jy so sou voel of as jy dalk vir my raad of handige wenke het.

Planne[wysig | wysig bron]

Ek sal graag artikels wil skryf of vertaal oor musiek, kunstenaars asook oor politiese gebeure.