Gebruiker:FJL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.


My naam is Frans, ek is al van 27 Julie 2006 betrokke by Wikipedia. Ek woon in Pretoria, Suid-Afrika, waar ek werk as 'n sagteware-ingenieur.

Bydrae[wysig | wysig bron]

My bydrae tot Wikipedia sal meestal vertaling wees vanuit die Engelse Wikipedia. Ek vertaal artiekels binne my belangstellingsveld wat elektronika en sagteware insluit.

Tot dusver het ek die volgende vertaal:

Kapasitor
Induktor
Transformator
Frekwensie
Diode

My doelwit is die volgende:

Om elektroniese komponente uit die Englese Wikipedia te vertaal.
Om elektroniese stroombaanteorie uit die Englese Wikipedia te vertaal.
Om sagteware verwante artiekels uit die Englese Wikipedia te vertaal.