Gebruiker:Hentieger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

My naam is Hentie Gerber. Ek is afgetree. Ek het vir amper 50 jaar in die korttermyn versekeringsbedryf gewerk.

Ek wil graag artikels oor versekering skryf, want volgens my is daar min in Afrikaans hieroor bekend.

Ek het 'n Hoër Diploma in versekering (destyds in Engeland verwerf) en later oorgeskakel na die Suid-Afrikaanse ekwavalent, nl. FIISA (Fellow of the Insurance Institute of South Africa). Daarna het ek die grade B.Iurus en LLB aan UNISA behaal en is geregistreer as 'n Advokaat van die Hoërhof, alhoewel ek nooit gepraktiseer het nie. Versekering is nou verbind met die reg en die studie het my baie gehelp om versekering te bemeester.

Ek het by verskeie versekeraars en makelaars gewerk, onder andere SANTAM en Mutual & Federal (nou Old Mutual Verseker).

Sien my eerste artikel getitel Korttermynversekeringspolis en Korttermynversekeringspolis Algemene Bepalings (nog in wording).