Gebruiker:Martinvl/ISO 3166-2:ZA
Voorkoms
ISO 3166-2:ZA is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Suid-Afrika betrekking het.[1] Hierdie standaard definieer Suid-Afrika se deelstate. Anders as sommige lande, word alle Suid-Afrikaanse deelstaat "provinsies" genoem.
Kodes
[wysig | wysig bron]Die voorvoegsel ZA staan vir Suid-Afrika, die tweede deel is die provinsie se tweeletter of drieletter-kode:
Kode | Naam |
---|---|
ZA-GP | Gauteng |
ZA-KZN | KwaZulu-Natal |
ZA-LP | Limpopo |
ZA-MP | Mpumalanga |
ZA-NC | Noord-Kaap |
ZA-NW | Noordwes |
ZA-EC | Oos-Kaap |
ZA-FS | Vrystaat |
ZA-WC | Wes-Kaap |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Standard: ISO 3166 — Codes for the representation of names of countries and their subdivision" (in Engels). Internasionale Standaardeorganisasie. Besoek op 22 November 2021.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Provinsies van Suid-Afrika
- .za
- ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes.
- ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.